Join us on Facebook

Schools & Home School - Tuis Skool -Gr R - 12

ENGLISH Home School: 

+ Fee online Maths ages 6 to 13

+ Free online Maths for learners needing additional help ages 5 to 18

+ Free online Perceptual Skills skills builder ages 3 to 5

Schedules, tests, exams & Reports given for all grades R to 12

Want to repeat Gr 12 or better the results of some subjects?

Web Tutor Online Classes

It is a free online program that offers Mathematics (Suitable for ages 6-13), Mathematics for Special Needs (Suitable for ages 5-18), and a Perceptual Skills Builder (Suitable for ages 3-5). The program can be accessed on any computer or tablet that has an internet connection. Used by over 1000 schools in South Africa. This program is designed in South Africa and is fully aligned with the CAPS curriculum, and allows users to learn in English or Afrikaans.

Features for parents/tutors:

  • Assignments are marked automatically.
  • Create individual learner reports of exercises and assignments that have been completed. Create assignments and set due dates, and track learners completion of assignments. Learners can access the program at home or at a tutor centre.
  • All exercises are clearly categorised by grade into CAPS-aligned topics or terms.
  • Adaptive learning functions for learners who struggle with certain concepts.
  • The program allows young learners to develop basic skills and deals with many areas of early childhood development.
  •  It is an adaptive learning function and excellent for children and adults with learning disabilities and attention deficits.
  •  If you only want to do the online exercises, without homeschool, it will be R250 for 11 months.

Email: info@advancecollege.co.za Tel 0861 26 8883 or 073 466 3975 - Download fees and Registration

AFRIKAANS: NUUT!! Tuisskool Onderwyser Videos: Vanaf  Januarie 2022 - Skryf nou in deur ons Afrikaanse groep - www.sukses.co.za -   sukses akademie | , | sukses akademie    

Gratis:

+ Gratis aanlyn oefeninge in perseptuele Ontwikkeling

+ Gratis aanlyn Wiskunde oefeninge

+ Gratis Wiskunde vir studente vir beter resultate

Wil u Gr 12 oordoen of sekere punte verbeter?

Gratis Aanlyn Klasse

Dit is 'n gratis aanlynprogram om studente te help om hul punte te verbeter met inleidende Wiskunde (Geskik vir ouderdomme 6-13), plus addisionele Wiskunde (Geskik vir ouderdomme 5-18) en 'n Perseptuele Vaardigheidsbouer (Geskik vir ouderdomme 3-5). Die program kan gebruik word op enige rekenaar of tablet wat 'n internetverbinding het en word deur meer as 1000 skole in Suid-Afrika gebruik. Hierdie program is in Suid-Afrika ontwerp en is ten volle belyn met die CAPS-kurrikulum, en laat gebruikers toe om in Engels of Afrikaans te leer.

Kenmerke vir ouers/tutors:

  • Werkopdragte word outomaties gemerk.
  • Skep individuele leerderverslae van oefeninge en opdragte wat voltooi is.
  • Skep opdragte en stel sperdatums vas, en volg leerders se voltooiing van opdragte.
  • Leerders kan toegang tot die program by die huis of by 'n tutorsentrum kry.
  • Alle oefeninge is duidelik volgens graad gekategoriseer in CAPS-belynde onderwerpe of terme.
  • Aanpasbare leerfunksies vir leerders wat met sekere konsepte sukkel.

Die program stel jong leerders in staat om basiese vaardighede te ontwikkel en handel oor baie areas van vroeë kinderontwikkeling. Dit is 'n aanpasbare leerfunksie en uitstekend vir kinders en volwassenes met leergestremdheid en aandagafleibaarheid.

 As jy net die aanlyn oefening wil doen, sal dit dan R250 wees vir 11 maande.

epos admin@sukses.co.za  - Tel 0861 26 8883 & 0733 87 6968

English Schools:

Thabazimbi - Grade R to 12  Tel 084 987 5296 email - TBZ@advancedcollege.co.za

PretoriaKoedoespoort - RR to 10 (11 & 12 from 2022) Tel 012 8001268 cell & WhatsApp 079 8622 172 email - advancedsv@gmail.com

GIVE YOUR CHILD A FULL EDUCATION AND THE CHANCE AT A WONDERFUL CAREER TODAY!

Back Back to top